Vlag van Palestina

Vlag van Palestina
Vlag van Palestina
Vlag van Palestina
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 28 Mei 1964 (PBO)[1]
15 November 1988 (Staat Palestina)
Ontwerp Drie horisontale bane in swart, wit en groen met ’n rooi driehoek aan die vlagpaalkant.

Die Palestynse vlag is op 28 Mei 1964 deur die Palestynse Bevrydingsorganisasie in gebruik geneem en op 15 November 1988 deur die Staat Palestina. Die vlag vertoon drie horisontale bane in swart, wit en groen met ’n rooi gelyksydige driehoek aan die vlagpaalkant.

  1. "Palestina" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2020. Besoek op 16 Maart 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne