Vyf Pilare van die Islam

Vyf Pilare van die Islam

Islam beteken die wil of wet van Allah soos wat hy dit aan die mensdom geopenbaar het deur die profete en spesifiek deur die "laaste profeet" – Mohammed. 'n Moslem is iemand wat hom of haar aan die wil van Allah onderwerp en leef soos Allah dit verwag. In die praktyk is daar vyf "moets" waarvolgens 'n Moslem moet leef om só die ewige lewe in die Paradys te verdien. Dit staan bekend as die vyf pilare van Islam (Arabies: arkān al-Islām, أركان الإسلام; ook arkān al-dīn, أركان الدين; letterlik: "pilare van die godsdiens").


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne