Walvishaai

Walvishaai
Tydperk: 60–0 m. jaar gelede
[1]
Walvishaai vanaf Taiwan in die Georgia-akwarium.
Grootte in vergelyking met 'n mens
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Rhincodon

A. Smith, 1829
Spesie:
R. typus
Binomiale naam
Rhincodon typus
(A. Smith, 1828)
Verspreiding
Sinonieme
  • Micristodus punctatus Gill, 1865
  • Rhinodon pentalineatus Kishinouye, 1901
  • Rhinodon typicus Müller & Henle, 1839

Die walvishaai (Rhincodon typus) is 'n haai wat wêreldwyd in tropiese en subtropiese water voorkom. Hulle kom ook seisoenaal aan die ooskus van Suider-Afrika voor. Hulle kan tot 15 m lank word en 30 ton weeg. Dit is die grootste vis in die wêreld (egte walvisse, wat groter is, is soogdiere) en word deur die IUBN as 'n kwesbare spesie geklassifiseer. In Engels staan die haai bekend as die Whale shark.

  1. Jurassic Shark (2000) dokumentêr deur Jacinth O'Donnell; uitgesaai op Discovery Channel, 5 Augustus 2006
  2. Norman, B. (2005). "Rhincodon typus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2011.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 18 Augustus 2011. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne