Weerfront

Naderende weerfronte is dikwels sigbaar van die grond af, maar is nie altyd so goed gedefinieer soos hierdie voorbeeld nie.

'n Weerfront is 'n grens wat twee lugmassas van verskillende digthede skei.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne