Wikipedia:Aanstuur

'n Aanstuur of 'n aanstuurblad is 'n artikel met geen teks wat slegs die leser aanstuur na die werklike artikel. Aansture kan gebruik word om mense aan te stuur van spelfoute, alternatiewe spellings of alternatiewe name na die regte artikel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne