Wikipedia:Duplikaatartikels

Duplikaatartikels is gewoonlik die skep van veelvuldige artikels wat almal dieselfde onderwerp behandel, hetsy doelbewus of onbedag. 'n Neutrale standpunt duplikaat kan ook doelbewus geskep word om die neutrale standpunt riglyne te omseil of om negatiewe of positiewe standpunte of feite daar te stel. Sodanige duplikate is ongewens op Wikipedia aangesien dit die bou van konsensus vermy en is daarom in stryd met een van die belangrikste beleidsriglyne.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne