Wikipedia:IRC

Mense van oor die wêreld kan aanlyn met IRC kommunikeer.

IRC is 'n internet-kommunikasieprotokol wat gebruik kan word vir kletskamers. By die Afrikaanse Wikipedia kan dit vir verskillende doeleindes gebruik word. Vir die gebruik van kletskamers regoor die Wikimediaprojekte, asook instruksies en wenke, sien gerus m:IRC en m:IRC channels (Engels). Vir inligting oor hoe om aan die gang te kom, sal m:IRC instructions dalk nuttig wees. Daar is byvoorbeeld kletskamers waar die ouens wat die bedieners versorg en ook die programmeerders van die MediaWiki-sagteware gekontak kan word. Hierdie blad beskryf die kamers wat spesifiek op die Afrikaanse Wikipedia van toepassing is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne