Wikipedia:Naamkonvensies (tegniese beperkings)

Sommige bladsyname is nie moontlik nie as gevolg van beperkings wat deur die MediaWiki-sagteware opgelê word. In sommige gevalle (soos name wat met 'n kleinletter moet begin, soos eBay), kan 'n sjabloon by die artikel gevoeg word om te veroorsaak dat die titelopskrif na wense vertoon word. In ander gevalle (soos name wat beperkte karakters bevat) is dit nodig om 'n ander titel aan te neem en te vertoon. Hierdie bladsy beskryf toepaslike maniere om hierdie situasies te bestuur.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne