William Lassell

William Lassell
Gebore18 Junie 1799
Sterf5 Oktober 1880
Maidenhead, England
NasionaliteitEngeland
BeroepSterrekundige
Bekend virOntdekking van verskeie mane

William Lassell (1799 - 1880) was 'n Engelse handelaar en sterrekundige. Lassell het verskeie mane in die Sonnestelsel ontdek. Die krater genaamd Lassell op die Maan, 'n krater op Mars, die asteroïde 2636 Lassell en 'n ring van Neptunus is na hom vernoem.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne