Wupperthal

Hierdie artikel handel oor die dorpie in Suid-Afrika. Vir die Duitse stad, sien gerus Wuppertal.

Wupperthal

Wuppertal
Die Morawiese kerk op Wupperthal.
Die Morawiese kerk op Wupperthal.
Wupperthal is in Wes-Kaap
Wupperthal
Wupperthal
Koördinate: 32°16′27″S 19°12′33″O / 32.27417°S 19.20917°O / -32.27417; 19.20917
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitWeskus
Plaaslike MunisipaliteitCederberg
Stigting1829
Gestig deurJohann Gottfried Leipoldt
Bevolking
 • Totaal4 000
TydsoneUTC+2 (SAST)
Webwerfwww.wupperthal.co.za

Wupperthal (ook Wuppertal) is 'n historiese dorpie met sowat 4 000 inwoners in die Cederberg munisipaliteit, distrik Weskus. Dit is geleë in 'n dal van die Sederberg in die Wes-Kaap, omtrent 250 kilometer noordoos van Kaapstad en 72 km suidoos van Clanwilliam.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne