Chemie

Chemikalieë in flesse.
Hierdie diagram toon die name van die verskillende faseoorgange.

Chemie of skeikunde is die wetenskap van materie en die interaksie daarvan met energie. As gevolg van die wye verskeidenheid materie (wat meestal atomies is), is chemici dikwels betrokke in die strewe om die wisselwerking tussen atome en molekules wat daaruit gevorm word te bestudeer en te verstaan. Die term "skeikunde" in Afrikaans moet nie verwar word met die onderwerp wat in Engels bekend staan as "separation technology" nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne