Afghanistan

Islamitiese Republiek Afghanistan
  • د افغانستان اسلامي جمهوریت  (Pashto)
  • جمهوری اسلامی افغانستان  (Dari)
Vlag van Afghanistan Embleem van Afghanistan
Vlag Embleem
Nasionale leuse: لا إله إلا الله، محمد رسول الله
Lā ʾilāha ʾillāl–lāh, Muhammadun rasūl allāh
(Arabies vir: "Daar is geen god behalwe Allah; Mohammed is die boodskapper van Allah") (Sjahada)
Volkslied: ملی سرود Millī Surūd (Pasjtoe)
سرود ملی Sorūde Mellī (Dari)
Ligging van Afghanistan
Hoofstad Kaboel

34°32′N 69°8′O / 34.533°N 69.133°O / 34.533; 69.133

Grootste stad Kaboel
Amptelike tale Pasjtoe en Dari[1]
Regering

• Leier
Eerste minister
Unitêre voorlopige teokraties
Islamitiese emiraat
Hibatullah Akhundzada
Hasan Akhund (waarnemend)
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Hotak-ryk
• Durrani-ryk
• Emiraat Afghanistan
• Erken
• Koninkryk
• Republiek
• Islamietiese republiek
• Herstel van Islamitiese Emiraat


April 1709
Oktober 1747
1823
19 Augustus 1919
9 Junie 1926
17 Julie 1973
26 Januarie 2004
15 Augustus 2021
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
652 864[2] km2  (40ste)
252 072 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2016-skatting
 - 1979-sensus
 - Digtheid
 
34 656 032[3] (40ste)
15,5 miljoen[4]
49,88 / km2 (150ste)
129,2 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$72,985 miljard[5]
$1 980[5]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$22,497 miljard[5]
$610[5]

MOI (2014) 0,465[6] (171ste)  –  laag
Gini (2008) 29[7] –  laag
Geldeenheid Afghani (AFN)
Tydsone
 - Somertyd
D† (UTC+04:30)
nie toegepas nie (UTC+04:30)
Internet-TLD .af, افغانستان.
Skakelkode +93

Afghanistan, ook Afganistan (Dari: افغانستان, Afġānestān, [avɣɒnesˈtɒn]; Pasjtoe: افغانستان, Afġānistān, [avɣɒnisˈtɒn, ab-]), amptelik die Islamitiese Republiek Afghanistan (Pasjtoe: د افغانستان اسلامي جمهوریت, Da Afġānistān Islāmī Jumhoryat; Dari: جمهوری اسلامی افغانستان, Jomhūrīyyeh Eslāmīyyeh Afġānestān), is 'n landingeslote land in die hartjie van Asië. Die hoofstad en grootste stad is Kaboel. Die land het godsdienstige, taalkundige en geografiese konneksies met die meeste van sy buurlande. Afghanistan word begrens deur Iran in die weste, Pakistan in die suide en ooste, Turkmenistan, Oesbekistan en Tadjikistan in die noorde, en die Volksrepubliek China in die mees oostelike deel van die land. Die agtervoegsel ـستان (-stān) is 'n Persiese woord en beteken "die plek van" en herinner ook aan die sinoniem (en verwante) Sanskrit-woord sthāna स्थान.[8] Afghanistan beteken dus "land van die Afghane".

  1. (en) "Article Sixteen of the 2004 Constitution of Afghanistan". 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 April 2018. Besoek op 28 April 2018.
  2. (en) Central Statistics Organization of Afghanistan Geargiveer 24 Junie 2014 op Wayback Machine: Statistical Yearbook 2012–2013 Geargiveer 17 Januarie 2014 op Wayback Machine: Area and administrative Population Geargiveer 9 September 2015 op Wayback Machine
  3. (en) "World Population Prospects: The 2017 Revision". ESA.UN.org (custom data acquired via website). United Nations Department of Economic and Social Affairs, Population Division. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018. Besoek op 28 April 2018.
  4. (en) "Chapter 2. The Society and Its Environment" (PDF). Afghanistan Country Study. Illinois Institute of Technology. pp. 105–06. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 November 2001. Besoek op 8 Augustus 2014.
  5. 5,0 5,1 5,2 5,3 (en) "Afghanistan". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 28 April 2018.
  6. (en) "2015 Human Development Report" (PDF). United Nations Development Programme. 14 Desember 2015. p. 18. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op 28 April 2018.
  7. (en) "Gini Index". Wêreldbank. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 2 Maart 2011.
  8. (en) "Monier-Williams Sanskrit Dictionary". 1872. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2018. Besoek op 28 April 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne