Asiatiese Suid-Afrikane | |
---|---|
![]() ![]() ![]() ![]() Navi Pillay · Hashim Amla · Pravin Gordhan · Ebrahim Patel | |
Totale bevolking: | 1 274 867 (2011; geskat)[1] 2,5% van Suid-Afrika se bevolking |
Belangrike bevolkings in: | Suid-Afrika Hoofsaaklik: Durban, Pietermaritzburg, Johannesburg, Kaapstad |
Taal: | Engels, Afrikaans, Hindoestaans, Tamil, Telugu, Gujarati, Bengaals, Marathi |
Geloofsoortuiging: | Boeddhiste, Christene, Hindoes en Moslems |
Verwante etniese groepe: | Asiate, Desi en Britse Asiate |
Asiatiese Suid-Afrikaners bevat die mense en volke van Asiatiese afkoms wat tans in Suid-Afrika woon. Dit verwys hoofsaaklik na Asiatiese Indiërs maar dit is moontlik dat die term ook na die groeiende Chinese bevolking of die klein Iranse-gemeenskap van Suid-Afrika verwys.