Djiboeti

Hierdie bladsy handel oor die land Djiboeti, vir die hoofstad van Djiboeti, sien gerus Djiboeti (stad).
Republiek Djiboeti
جمهورية جيبوتي (Arabies)
République de Djibouti (Frans)
Vlag van Djiboeti Embleem van Djiboeti
Vlag Embleem
Nasionale leuse:
Unité, Égalité, Paix
(Frans vir: "Eenheid, Gelykheid, Vrede")
Volkslied: Djiboeti
Ligging van Djiboeti
Hoofstad Djiboeti stad

11°36′N 43°10′O / 11.600°N 43.167°O / 11.600; 43.167

Grootste stad Djiboeti stad
Amptelike tale Arabies en Frans[1]
Regering Dominante party
semi-presidensiële
republiek
Ismaïl Omar Guelleh[2]
Abdoulkader Kamil Mohamed
Onafhanklikheid
• van Frankryk

27 Junie 1977[1]
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
23 200[1] km2  (150ste)
8 958 myl2
0,09
Bevolking
 - 2014-skatting
 - Digtheid
 
810 179[1] (19de)
37,2 / km2 (168ste)
96,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$2,379 miljard[3]
$2 676[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$1,354 miljard[3]
$1 522[3]

MOI (2013) Steady 0,467[4] (170ste)  –  laag
Gini (2009) 40,0 –  medium
Geldeenheid Frank (DJF)
Tydsone
 - Somertyd
OAT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .dj
Skakelkode +253

Djiboeti (Arabies: جيبوتي, Ǧībūtī), amptelik die Republiek Djiboeti (ook Djibouti), is 'n land in Oos-Afrika, geleë op die Horing van Afrika. Djiboeti word begrens deur Eritrea in die noorde, Ethiopië in die weste en suide, en Somalië in die suidooste. Die res van die grens word deur die Rooisee en die Golf van Aden gevorm. Oorkant die Rooisee, op die Arabiese Skiereiland, 20 km van die kus van Djiboeti, is Jemen. Die hoofstad van Djiboeti is die gelyknamige stad: Djiboeti.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Djibouti". The World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 1 Augustus 2014.
  2. "DJIBOUTI: Guelleh sworn in for second presidential term" (in Engels). 4 Desember 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2006.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) "Djiboeti". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 1 Augustus 2014.
  4. "2014 Human Development Report Summary" (PDF) (in Engels). United Nations Development Programme. 2014. pp. 21–25. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 1 November 2019. Besoek op 1 Augustus 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne