Eritrea

Staat Eritrea
ሃገረ ኤርትራ / Hagere Ertra (Tigrinya)
دولة إرتريا / Dawlat Iritriyá (Arabies)
State of Eritrea (Engels)
Vlag van Eritrea Embleem van Eritrea
Vlag Embleem
Volkslied: Ertra, Ertra, Ertra
("Eritrea, Eritrea, Eritrea")
Ligging van Eritrea
Hoofstad Asmara

15°20′N 38°55′O / 15.333°N 38.917°O / 15.333; 38.917

Grootste stad Asmara
Amptelike tale Tigrinya,[1][2] Arabies[1][2] en Engels[2]
Regering Eenparty-nasionalistiese
presidensiële republiek
Isaias Afwerki
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Einde van
Italiaans-Eritrea
• Einde van die
Britse mandaat
De facto Ethiopiese
onafhanklikheid
De jure Ethiopiese
onafhanklikheid



November 1941

1951

24 Mei 1991

24 Mei 1993
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
117 600 km2  (101ste)
45 405 myl2
0,14
Bevolking
 - 2012-skatting
 - 2008-sensus
 - Digtheid
 
6 233 682 (107de)
5 291 370
51,8 / km2 (154ste)
111,7 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$4,396 miljard[3]
$776[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

$3,092 miljard[3]
$546[3]

MOI (2013) Steady 0,381[4] (182ste)  –  laag
Geldeenheid Nakfa (ERN)
Tydsone
 - Somertyd
OAT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .er
Skakelkode +291
Kaart wat Eritrea vertoon

Eritrea (Tigrinya: ኤርትራ? ʾErtrā, Arabies: إرتريا Iritriyā) is 'n land in die ooste van Afrika. Die land grens in die noordweste aan Soedan, in die suide aan Ethiopië, in die suidooste aan Djibouti en in die ooste en noordooste aan die Rooisee. Eritrea was op 'n tyd 'n provinsie van Ethiopië gewees. Sedert 1993 is die land onafhanklik, maar omdat dit Ethiopië van die Rooisee afsny, is daar voortdurend spanning tussen die twee lande.

  1. 1,0 1,1 (en) Hailemariam, Chefena; Kroon, Sjaak; Walters, Joel (1999). "Multilingualism and Nation Building: Language and Education in Eritrea" (PDF). Journal of Multilingual and Multicultural Development. 20 (6): 474–493. doi:10.1080/01434639908666385. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 23 September 2015. Besoek op 2 Augustus 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 (en) Eritrea Geargiveer 15 Mei 2020 op Wayback Machine. Besoek op 2 Augustus 2014.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) "Eritrea". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 2 Augustus 2014.
  4. (en) "2014 Human Development Report Summary" (PDF). United Nations Development Programme. 2014. pp. 21–25. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 1 November 2019. Besoek op 2 Augustus 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne