Filippyne

Republiek die Filippyne
Republika ng Pilipinas (Filippyns)
Republic of the Philippines (Engels)
Vlag van die Filippyne Wapen van die Filippyne
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
Maka-Diyos, Maka-Tao, Makakalikasan at Makabansa[1]
(Filippyns vir: "Vir God, Mense, Natuur en Land")
Volkslied: Lupang Hinirang
(Filippyns vir: "Gekose Land")
Ligging van die Filippyne
Hoofstad Manila[2]

14°35′N 120°58′O / 14.583°N 120.967°O / 14.583; 120.967

Grootste stad Quezon Stad

14°38′N 121°02′O / 14.633°N 121.033°O / 14.633; 121.033

Amptelike tale Filippyns en Engels
Regering Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
Bongbong Marcos
Sara Duterte
Onafhanklikheid
• Klassieke koninkryke
en stadstate
• van Spanje verklaar
• Verdrag van Parys
• Eerste Filippynse Republiek
Amerikaanse beheer
• Selfbestuur
• Onafhanklikheid van die
Verenigde State
• Huidige grondwet


ca. 900 – ca. 1521
12 Junie 1898
10 Desember 1898
21 Januarie 1899
4 Julie 1902
24 Maart 1934

4 Julie 1946
2 Februarie 1987
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
300 000[3][4] km2  (72ste)
120 000 myl2
0,61[5]
Bevolking
 - 2021-skatting
 - 2020-sensus
 - Digtheid
 
109 991 095[6] (13de)
109 035 343[7]
336 / km2 (47ste)
870,2 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2022-skatting

$1 144 miljard[8] (29ste)
$10 237[8] (115de)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2022-skatting

$411,978 miljard[8] (32ste)
$3 687[8] (118ste)

MOI (2019) 0,718[9] (107de)  –  hoog
Gini (2018) 42,3[10](44ste) –  medium
Geldeenheid Peso (Filippyns: piso)
(₱) (PHP)
Tydsone
 - Somertyd
PST (UTC+8)
nie toegepas nie (UTC+8)
Internet-TLD .ph
Skakelkode +63

Die Filippyne (Filippyns: Pilipinas [ˌpɪlɪˈpinɐs] of Filipinas [ˌfɪlɪˈpinɐs]; Engels: Philippines, [ˈfɪlɨpiːnz], ), amptelik die Republiek die Filippyne (Filippyns: Republika ng Pilipinas; Engels: Republic of the Philippines), is 'n eilandstaat wat uit sowat 7 500 eilande bestaan en in die tropiese westelike Stille Oseaan geleë is, ongeveer 100 km suidoos van die vasteland van Asië. Die land is hoofsaaklik Rooms-Katoliek en een van die mees verwesterse lande in Asië. Spanje en die Verenigde State, wat beide vroeër die land gekoloniseer het, het die grootste invloed op die Filippynse kultuur gehad – naamlik 'n mengsel van Oosterse en Westerse invloede. Die grootste eiland van die Filippyne is Luzon in die noorde, gevolg deur Mindanao in die suide, met die Visayas daartussen. Die hoofstad is Manila en die grootste stad is Quezon Stad.

  1. (en) "Republic act no. 8491". Republiek van die Filippyne. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2014. Besoek op 30 Junie 2016.
  2. (en) "Presidential Decree No. 940". 9 Augustus 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020.
  3. (en) "Philippine Population Density (Based on the 2015 Census of Population)". 1 September 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2019. Besoek op 7 Augustus 2019.
  4. (en) "World Development Indicators". Wêreldbank. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 7 Augustus 2019.
  5. (en) "Philippines". CIA World Factbook. Central Intelligence Agency. Besoek op 1 Julie 2022.
  6. (en) Christine Cudis (27 Desember 2021). "PH 2021 population growth lowest in 7 decades". Philippine News Agency. Besoek op 25 Maart 2022.
  7. (en) "2020 Census of Population and Housing (2020 CPH) Population Counts Declared Official by the President". Philippine Statistics Authority.
  8. 8,0 8,1 8,2 8,3 (en) "Philippines". Internasionale Monetêre Fonds. April 2022. Besoek op 1 Julie 2022.
  9. (en) "Human Development Report 2020" (PDF). United Nations Development Programme. 2020. Besoek op 1 Julie 2022.
  10. (en) "Gini Index". Wêreldbank. Besoek op 1 Julie 2022.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne