Finse Golf

Finse Golf

Nasa-Satellietbeeld van die Finse Golf

Kaart van die Finse Golf
Koördinate:59°50′N 26°00′O / 59.833°N 26.000°O / 59.833; 26.000Koördinate: 59°50′N 26°00′O / 59.833°N 26.000°O / 59.833; 26.000
Ligging:Estland, Finland, Rusland
Soort:Golf van die Atlantiese Oseaan
Oppervlakte:30 000 km² (12 000 myl²)
Gemiddelde diepte:38 m (125 vt)
Maksimum diepte:115 m (337 vt)
Lengte:400 km (250 myl)
Breedte:130 km (81 myl)
Invloei:Newarivier
Uitvloei:Oossee
Nedersettings:Helsinki, Sint Petersburg, Tallinn
Ligging van die Finse Golf in die Oossee.
Kaart van die Finse Golf.

Die Finse Golf (Estnies: Soome laht, Fins: Suomenlahti, Russies: Finski zalif) is die gedeelte van die Oossee tussen die suidkus van Finland, die noordkus van Estland en die Russiese kusgebied oos daarvan. Die vernaamste waterbron is die Newarivier, wat by Sint Petersburg in die Finse Golf uitmond. Ander belangrike stede aan die Finse Golf is Helsinki en Tallinn.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne