Frekwensie

Sinusgolwe van verskeie frekwensies; die onderste golwe het hoër frekwensies dan die aan die bo-kant.

Frekwensie word gemeet as die aantal voortdurende herhalings van 'n handeling of gebeurtenis per eenheid tyd. Dit word ook gedefinieer as die mate van verandering in fase van 'n sinusvormige golfvorm.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne