Glagolitiese alfabet

Glagolitiese alfabet
Soort skryfstelsel   Alfabet
Tyd gebruik 862/863 - Middeleeue
Rigting Links na regs
Tale Ou Kerkslawies
Stelsels
Moederstelsels
ISO 15924 Glag, 225
Unicode U+2C00–U+2C5F
Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal  Portaalicoon   Skryfstelsels

Die Glagolitiese alfabet (Ou Kerkslawies: Кѷрилловица, Kirillowitsa) is die oudste skrif wat vir ’n Slawiese taal ontwerp is. Dis omstreeks 862-863 ontwerp vir Ou Kerkslawies deur twee broers, die monnike Cyrillus en Methodius. Die naam is afgelei van die Slawiese woorde glagol (woord) en glagolati (praat). Die Glagolitiese alfabet word nie meer gebruik nie. By die Oosters-Ortodokse Slawiërs is dit vervang deur die eenvoudiger Cyrilliese alfabet en by die Rooms-Katolieke Slawiërs deur die Latynse alfabet.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne