Guinee

Republiek Guinee
  • République de Guinée  (Frans)
Vlag van Guinee Wapen van Guinee
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Travail, Justice, Solidarité
(Frans vir: "Arbeid, Geregtigheid, Solidariteit")
Volkslied: Liberté
(Frans vir: "Vryheid")
Ligging van Guinee
Hoofstad Conakry

9°31′N 13°42′W / 9.517°N 13.700°W / 9.517; -13.700

Grootste stad Conakry
Amptelike tale Frans
Regering Unitêre presidensiële
republiek
Mamady Doumbouya
Bah Oury
Onafhanklikheid
• van Frankryk

2 Oktober 1958
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
245 836 km2  (77ste)
94 918 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2016-skatting
 - 2014-sensus
 - Digtheid
 
12 395 924[1] (81ste)
11 628 972
40,9 / km2 (164ste)
105,9 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$28,524 miljard[2]
$2 146[2]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$9,855 miljard[2]
$741[2]

MOI (2015) 0,414[3] (183ste)  –  laag
Gini (2012) 33,7[4] –  medium
Geldeenheid Frank (GNF)
Tydsone
 - Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD .gn
Skakelkode +224

Guinee (Frans: Guinée, [giˈne], ), amptelik die Republiek Guinee (République de Guinée), is 'n land in Wes-Afrika met 'n oppervlakte van 245 836 km² en 'n bevolking van 12 395 924 in 2016. Dit grens aan Guinee-Bissau en Senegal in die noorde, Mali in die noorde en noordooste, die Ivoorkus in die suidooste, Liberië in die suide, en Sierra Leone in die weste. Die landsgebied sluit die waterbron vir die Niger-, Sénégal-, en Gambiëriviere in, met 'n kus aan die Atlantiese Oseaan. Die naam Guinee (geografies toegeken aan meeste van Afrika se weskus suid van die Saharawoestyn en noord van die Golf van Guinee) kom uit Berber en vertaal rofweg na "land van die swartes". Die hoofstad en grootste stad is Conakry, 'n hawestad aan die suidwestelike kus langs die Atlantiese Oseaan.

  1. "World Population Prospects: The 2017 Revision". ESA.UN.org (custom data acquired via website) (in Engels). United Nations Department of Economic and Social Affairs, Population Division. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018. Besoek op 27 Mei 2018.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (en) "Guinea". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 27 Mei 2018.
  3. "2016 Human Development Report" (PDF) (in Engels). United Nations Development Programme. 2016. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 20 April 2020. Besoek op 27 Mei 2018.
  4. "Gini Index" (in Engels). Wêreldbank. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2020. Besoek op 27 Mei 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne