Nasionale Party

Nasionale Party van Suid-Afrika
NP
Leier Barry Hertzog (1914–1934)
Daniël François Malan (1934–1954)
Johannes Gerhardus Strijdom (1954–1958)
Hendrik Verwoerd (1958–1966)
John Vorster (1966–1978)
Pieter Willem Botha (1978–1989)
Frederik Willem de Klerk (1989–1997)
Marthinus van Schalkwyk (1997–2005 (NNP))
Gestig 2 Julie 1915
Ontbind 1997
Saamgesmelt met Verenigde Party (tussen 1934 en 1939)
Opgevolg deur Nuwe Nasionale Party (1997–2005)
Hoofkwartier Kaapstad, Kaapprovinsie, Suid-Afrika
Ideologie Afrikaner nasionalisme, Apartheid (tot 1989), Konserwatisme, Wit minderheidsregering, Republikanisme
Amptelike kleure oranje, wit, blou (1935–1993)
blou, wit, geel, groen (1994–1998)
Genl. J.B.M. Hertzog, eerste minister en eerste leier van die N.P.
Dr. D.F. Malan, eerste minister en tweede leier van die N.P.
Adv. J.G. Strijdom, eerste minister en derde leier van die N.P.
Dr. H.F. Verwoerd, eerste minister en vierde leier van die N.P.

Die Nasionale Party was 'n dominante politieke party in Suid-Afrika en was aanvanklik opgerig onder die naam Nationale Partij en in die volksmond Natte genoem.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne