Nguni-taalfamilie

Nguni-taalfamilie
Geografiese
verspreiding:
Suider-Afrika (Suid-Afrika, Botswana, Lesotho, Eswatini)
Genetiese
klassifikasie
:
Niger-Kongo
 Benue-Kongo
  Bantoetale
   Nguni-taalfamilie
Onderafdelings:

Verspreiding van Nguni-tale in Suid-Afrika

Geografiese verspreiding van Nguni-tale in Suid-Afrika na bevolkingsdigtheid per km²:

   <1/km²

   1–3/km²

   3–10/km²

   10–30/km²

   30–100/km²

   100–300/km²

   300–1000/km²

   1000–3000/km²

   >3000/km²


Die Nguni-taalfamilie is deel van die Bantoetaalfamilie en word deur die Nguni-volke in die Suider-Afrikaanse lande Suid-Afrika, Botswana, Lesotho en Eswatini gepraat. Dit word verdeel in die Zunda- en Tekela-groepe. Baie Nguni-tale het klikklanke wat nie in ander bantoetale voorkom nie. Die sprekers van die Nguni-tale het dit oorgeneem van die Khoisan-tale, die oorspronklike bevolking van Suider-Afrika. Ander tale in Suid-Afrika sluit in die Sotho-taalfamilie, Wes-Germaanse tale soos Afrikaans en Engels asook die tale Tsonga en Venda.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne