Noord-Sotho (taal)

Noord-Sotho
Sesotho sa Leboa
Gepraat in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 
Gebied: Gauteng, Limpopo, Mpumalanga
Totale sprekers: 4,6 miljoen (moedertaal, 2011)[1]
9,1 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)[2]
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoïed
     Suidelike Bantoïed
      Bantoetale
       Suidelike Bantoetale
        Sotho
         Noord-Sotho 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Gereguleer deur: Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: nso
ISO 639-3: nso

Die taal Noord-Sotho (Sesotho sa Leboa in Noord-Sotho) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur ongeveer 4 618 500 mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Noord-Sotho's. Noord-Sotho is deel van die Sotho-taalfamilie en die Bantoetale.

Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Noord-Sothotaliges in 2011:

   0–20%

   20–40%

   40–60%

   60–80%

   80–100%


Geografiese verspreiding van Noord-Sotho in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:

   >1/km²

   1–3/km²

   3–10/km²

   10–30/km²

   30–100/km²

   100–300/km²

   300–1000/km²

   1000–3000/km²

   <3000/km²


Edgar, 'n Suid-Afrikaner, praat 'n gesprek in Noord-Sotho

Aangesien die Pedigroep die grootste deel uitmaak van die heterogene Noord-Sothogroep, word daar soms na Noord-Sotho verwys as Pedi (Sepedi in Noord-Sotho).[3]

In vroeër jare is dit veral deur sendelinge verhef tot skryftaal.[3]

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Sotho, Northern" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 21 Januarie 2016.
  2. (en) Webb, Vic. 2002. "Language in South Africa: the role of language in national transformation, reconstruction and development." Impact: Studies in language and society, 14:78
  3. 3,0 3,1 [1][dooie skakel]

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne