Oprah Winfrey

Oprah Winfrey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Winfrey op haar 50ste verjaarsdag.

Geboortenaam Oprah Gail Winfrey
Geboorte 29 Januarie 1954 (1954-01-29)
Kosciusko, Mississippi
Nasionaliteit VSA
Beroep(e) Kletskoningin, aktrise, vervaardiger
Aktiewe jare 1983 – nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Winfrey se "Leadership Academy for Girls".
Winfrey besoek die Universiteit van die Vrystaat op 24 Junie 2011.

Oprah Gail Winfrey (gebore 29 Januarie 1954) is 'n Amerikaanse kletskoningin, besigheidsvrou en aktrise. Sy is veral bekend vir haar TV-program, The Oprah Winfrey Show wat tussen 8 September 1986 en 25 Mei 2011 in die Verenigde State uitgesaai is.[1]

Winfrey het 'n skool, die "Oprah Winfrey Leadership Academy for Girls", te Henley-on-Klip in Gauteng, Suid-Afrika geopen.

Sy het op 24 Junie 2011 'n eredoktoraat in onderwys van die Universiteit van die Vrystaat ontvang.

  1. "The Oprah Winfrey Show finale". Besoek op 12 Januarie 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne