Sint Helena

Sint Helena
Saint Helena
Vlag van Sint Helena Wapen van Sint Helena
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Loyal and Unshakeable
Volkslied: God Save the Queen

My Saint Helena Island (nie-amptelik)
Ligging van Sint Helena
Hoofstad Jamestown

15°56′S 5°43′W / 15.933°S 5.717°W / -15.933; -5.717

Grootste stad Half Tree Hollow

15°56′S 5°43′W / 15.933°S 5.717°W / -15.933; -5.717

Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
Philip Rushbrook
Onafhanklikheid
Vorming
• Sint Helena
Charta toegestaan
Oos-Indiese Kompanjie
se bewind beëindig
• Huidige grondwet

Britse oorsese gebied

1657

22 April 1834[1]
1 September 2009
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
121 km2  (-)
47 myl2
0
Bevolking
 - 2016-sensus
 - Digtheid
 
4 534[2]
37,5 / km2
97,1 / myl2
Geldeenheid Sint Heleense pond (SHP)
Tydsone
 - Somertyd
GMT (UTC±0)
nie toegepas nie (UTC±0)
Internet-TLD .sh
Skakelkode +290
Topografiese kaart van Sint Helena

Sint Helena (Engels: Saint Helena) is 'n eiland in die suidelike Atlantiese Oseaan met 'n bevolking van 4 255 en 'n oppervlakte van 121 km², sowat 2 000 km wes van die Afrika-kus. Sint Helena vorm saam met die eilande Ascension en Tristan da Cunha die Britse oorsese gebied Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha. Dit is ekonomies heeltemal afhanklik van die Verenigde Koninkryk. Die inwoners van Sint Helena noem hulself die Saints.

Die bevolking het uit drie bevolkingsgroepe ontstaan: Afrika-slawe, Chinese werkers en Britse setlaars. Die hoofstad is Jamestown en die grootste nedersetting is Half Tree Hollow.

Napoleon Bonaparte is ná die Slag by Waterloo na die eiland verban en is in 1821 hier oorlede. Die eiland se beperkte toerisme lê steeds groot klem op hierdie geskiedkundige feit. Sy woning, Longwood House, is nou 'n museum. Sedert die opening van die Suezkanaal in 1869 het Saint Helena feitlik alle strategiese waarde verloor.

  1. (en) St Helena, Ascension and Tristan da Cunha Constitution Order 2009.
  2. (en) "Census 2016 – summary report" (PDF). St Helena Government. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 17 Oktober 2016. Besoek op 21 September 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne