Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap

Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (Afrikaans)
Southern African Development Community (Engels)
Communauté de développement d'Afrique australe (Frans)
Comunidade para o Desenvolvimento da África Austral (Portugees)
Jumuiya ya Maendeleo ya Nchi za Kusini mwa Afrika (Swahili)
Vlag van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap Wapen van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Towards a Common Future
(Engels vir: "Op pad na 'n gemeensame toekoms")
Volkslied: SADC Anthem
Ligging van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
Hoofstad Gaborone, Botswana

24°40′S 25°55′O / 24.667°S 25.917°O / -24.667; 25.917

Grootste stad Luanda, Angola

8°50′S 13°20′O / 8.833°S 13.333°O / -8.833; 13.333

Amptelike tale Engels, Frans, Portugees en Swahili
Regering
• Spitsberaadvoorsitter
• Raadsvoorsitter
• SAOG-voorsitter
• Hofvoorsitter
• Uitvoerende Sekretaris
Internasionale organisasie
Vlag van Tanzanië John Magufuli
Vlag van Tanzanië Palamagamba Kabudi
Vlag van Mauritius Abdool Ameen
Vlag van Mauritius Ariranga Pillay
Vlag van Tanzanië Stergomena Tax
Onafhanklikheid
• as SAOKK
• as SAOG
Stigting
17 April 1980
17 Augustus 1992
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
9 882 959 km2  
3 815 832 myl2
Bevolking
 - -skatting
 - Digtheid
 
300 miljoen ()
/ km2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$1 575 miljard
$5 260

Geldeenheid ()
Tydsone
 - Somertyd
WAT (UTC+1)
SCT (UTC+4)
Internet-TLD
Skakelkode +
Tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in die historiese "gym" in Windhoek, Namibië
'n Euler-diagram van Afrika se interregeringsorganisasies

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG; Engels: Southern African Development Community, SADC; Frans: Communauté de développement d'Afrique australe, CDAA; Portugees: Comunidade para o Desenvolvimento da África Austral, CDAA; Swahili: Jumuiya ya Maendeleo ya Nchi za Kusini mwa Afrika) is ’n interregeringsorganisasie met sy hoofkwartier in Gaborone, Botswana. Die doel van die organisasie is om sosio-ekonomiese samewerking en integrasie te bevorder en ook om politieke en veiligheidsamewerking onder die 16 lande in Suider-Afrika te versterk. Dit is aanvullend tot die rol van die Afrika-unie. Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se amptelike tale is Engels, Frans, Portugees en Swahili.[1][2]

  1. "16 African Countries to Adopt Kiswahili as a Formal Language" (in Engels). The African Exponent. 17 Augustus 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020. Besoek op 23 Oktober 2019.
  2. "ULIMWENGU: SADC boosts Kiswahili; let the elite hang their head and 'English' in shame" (in Engels). The East African. 26 Augustus 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Januarie 2020. Besoek op 23 Oktober 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne