Tsonga

Hierdie artikel handel oor die Tsongataal. Vir die etniese groep van Suid-Afrika, sien Tsongas.
Tsonga
Xitsonga
Gepraat in: Flag of eSwatini Eswatini
Vlag van Mosambiek Mosambiek
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 
Gebied: Limpopo, Mpumalanga, Gauteng, KwaZulu-Natal, Noordwes, Gaza, Maputo-provinsie, Maputo-stad, Manica, Inhambane-provinsie, Chikombezi, Malipati, Chiredzi
Totale sprekers: 4 miljoen (moedertaal, 2011)[1]
3,4 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)[2]
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoïed
     Suidelike Bantoïed
      Bantoetale
       Suidelike Bantoetale
        Tsonga 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe (as Shangani)
Gereguleer deur: Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1: ts
ISO 639-2: tso
ISO 639-3: tso
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Tsongataliges in 2011:

   0–20%

   20–40%

   40–60%

   60–80%

   80–100%


Geografiese verspreiding van Tsonga in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:

   <1/km²

   1–3/km²

   3–10/km²

   10–30/km²

   30–100/km²

   100–300/km²

   300–1000/km²

   1000–3000/km²

   >3000/km²


'n Man uit Angola gee 'n voorbeeld van Tsonga

Die taal Tsonga (Xitsonga in Tsonga) vorm deel van die Niger-Kongo-taalfamilie. Dit is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika, waar dit deur sowat 2 miljoen mense as moedertaal gepraat word (2011-sensus), hoofsaaklik Tsongas. Dit word deur ongeveer 1 710 000 mense gepraat in Mosambiek en deur 19 000 in Eswatini. Daar is ook ongeveer 5 000 sprekers in Zimbabwe, waar dit een van die amptelike tale is.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Tsonga" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Mei 2020. Besoek op 21 Januarie 2016.
  2. (en) Webb, Vic. 2002. "Language in South Africa: the role of language in national transformation, reconstruction and development." Impact: Studies in language and society, 14:78

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne