Wapen van Suid-Afrika

Wapen van Suid-Afrika sedert 2000

Die wapen van Suid-Afrika is Suid-Afrika se amptelike heraldiese simbool. Sedert uniewording op 31 Mei 1910 is twee agtereenvolgende landswapens gebruik: die oorspronklike wapen van 1910 tot 2000 en die huidige wapen sedert 2000.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne