C

Latynse letter C
Latynse alfabet
A B C D E F G
H I J K L M N
O P Q R S T U
V W X Y Z    
Hierdie artikel handel oor die letter C. Sien C (dubbelsinnig) vir ander gebruike.

C, c is die derde letter van die Latynse alfabet. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "see".

In Navo se internasionale spellingsalfabet word C uitgespreek met die woord Charlie.

Hebreeuse
gimel
Feniciese
gimel
Vroeë Griekse
Gamma
Vroeë Latynse
C
Latere Latynse
C
Hebreeuse gimel Feniciëse gimel Vroeë Griekse Gamma Vroeë Latyn Latere Latynse C

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne