Sergey Brin

Sergey Brin
Brin in 2008.
Gebore
Sergei Michailowitsj Brin

21 Augustus 1973 (1973-08-21)
BeroepRekenaarwetenskaplike, internet-entrepreneur
Bekend virMedestigter van Google
Handtekening

Sergey Brin (geb. Сергей Михайлович Брин, Sergei Michailowitsj Brin; Moskou, 21 Augustus 1973) is een van die stigters van Google, saam met Larry Page.[1] Vanaf Oktober 2019 is Brin die 10de rykste persoon ter wêreld, met 'n geskatte netto waarde van 53,8 miljard dollar[2] is hy een van die 50 rykste mense ter wêreld.

  1. "Larry Page". Forbes (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2020. Besoek op 3 Maart 2014.
  2. "Sergey Brin profile". Forbes (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2020. Besoek op 24 Januarie 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne