Cherokee | |
---|---|
![]() Portrette van bekende Cherokee-persoonlikhede | |
Totale bevolking: | 316 049[1] |
Belangrike bevolkings in: | ![]() (Noord-Carolina en Oklahoma) |
Taal: | Engels, Cherokees |
Geloofsoortuiging: | Protestantse en Rooms-Katolieke Christene, tradisionele gelowe |
Verwante etniese groepe: | Chickasaw, Choctaw, Muscogee (Creek) en die Seminole |
Die Cherokee (ah-ni-yv-wi-ya in Cherokees) is ’n inheemse Amerikaanse stam van die Amerikaanse deelstate Noord-Carolina en Oklahoma.[2] Dit is een van die stamme wat as die vyf beskaafde stamme beskryf is.