Fedora

Fedora

Fedora 33
Webwerf:fedoraproject.org Edit this at Wikidata
Maatskappy/
ontwikkelaar:
Die Fedora Projek
Bedryfstelsel-familie:Linux
Bronkodemodel:Gemeng
Jongste stabiele uitgawe:42[1][2] Edit this on Wikidata / 15 April 2025
Paketbestuurder:RPM
Platforms wat ondersteun word:x86, X86-64, PowerPC
Verstek-gebruikerskoppelvlak:GNOME en KDE

Fedora (voorheen bekend as Fedora Core) is 'n RPM-gebaseerde Linux-verspreiding wat deur die gemeenskapsondersteunde Fedora-projek ontwikkel is en deur Red Hat geborg word. Dit beoog om 'n volledige, veeldoelige bedryfstelsel te wees wat slegs vrye sagteware en oopbron sagteware bevat.[3][4] Fedora is 'n ontwikkeling vanaf die oorspronklike Red Hat Linux-verspreiding en is bedoel om die gebruikersweergawes van Red Hat Linux te vervang. Fedora word ondersteun deur die breër ontwikkelaarsgemeenskap; hoewel baie van die ontwikkelaars in Red Hat se diens staan verskaf Red Hat nie amptelike gebruikersondersteuning vir die verspreiding nie. Nuwe weergawes van Fedora word elke ses tot agt maande vrygestel.

  1. "Fedora 42 Released As A Fantastic Update To This Leading-Edge Linux Distribution" (in Engels). 15 April 2025. Besoek op 15 April 2025.
  2. "Sortie de Fedora Linux 42, la réponse à la grande question sur le Libre, Linux et tout le reste ?" (in Frans). 16 April 2025. Besoek op 16 April 2025.
  3. Fedora Projekdoelwitte, 2007-02-12
  4. Artikel deur Fedora Projekleier Max Spevack, 2006-12-17

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne