Frans français | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [fʁɑ̃sɛ] | |
Gepraat in: | Frankryk, België, Switserland, Luxemburg, Monaco, Kanada, Italië (Aosta-vallei), Kanaaleilande, groot dele van Noord-, Wes- en Sentraal-Afrika, Oseanië, Karibiese Seegebied, dele van Suidoos-Asië, eilandgroepe in die Indiese Oseaan. Sien Amptelike status. | |
Gebied: | Wêreldwyd | |
Totale sprekers: | 115 miljoen (moedertaal) 185 (tweede taal)[1] | |
Rang: | 11 (moedertaal), 5 (totaal) | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Romaans Wes-Romaans Galloiberies Galloromaans Gallorhaeties Oïl Frans | |
Skrifstelsel: | Latyns (Franse alfabet) | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() | |
Gereguleer deur: | Académie française (Franse Akademie) in ![]() Délégation générale à la langue française et aux langues de France, Service de la langue française in ![]() Office québécois de la langue française in ![]() les Conseils supérieurs de la langue française de France, de Belgique et du Québec (internasionaal) | |
Taalbedreigingstatus | ||
![]() Veilig NENie bedreig nie Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | fr
| |
ISO 639-2: | fre/fra
| |
ISO 639-3: | fra
| |
![]() Moedertaal Ampstaal Sekondêre of nie-amptelike taal Minderheidstaal | ||
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Die Franse taal (le français [lə fʁɑ̃sɛ] Romaanse groep binne die Indo-Europese taalfamilie. Van al die Romaanse tale het dit ten opsigte van sy struktuur en uitspraak die sterkste wegbeweeg van die oorspronklike Latyn.
of la langue française [la lɑ̃ɡ fʁɑ̃sɛz]) behoort tot dieFrans is naas Engels die enigste wêreldtaal wat op vyf vastelande gepraat word, en dit is die amptelike taal of verkeerstaal van meer as die helfte van die Afrikalande. Dit is ook een van die belangrikste tale van die internasionale en diplomatieke verkeer, 'n beduidende onderwystaal en die taal van internasionale organisasies soos die UPU (Wêreldposunie).