Giric

Giric
Koning van Skotland
Dinastie Huis van Alpin
Bewind 878-889
Volle naam Giric mac Dungail
Gebore Omstreeks 832
Gesterf Ná 889
Voorganger Áed
Opvolger Donald II
Vader Donald I

Giric (volle naam: Giric mac Dúngail; Skots-Gaelies: Griogair mac Dhunghail; omstreeks 832-889) was van 878 tot 889 koning van Skotland. Hy het saam met sy broers- of pleegkind Eochaid regeer. Sy bynaam was Mac Rath ("Seun van Geluk").[1] Sekere Skotse kroniekskrywers het hom "Gregorius die Grote" genoem en vertel hy het die helfte van Engeland en ook Ierland verower. Ierse annale en Angel-Saksiese geskrifte noem hom egter nie.

  1. Skene, W.F. (red.), Chronicles of the Picts, Chronicles of the Scots and other Early Memorials of Scottish History, (Edinburg, 1867)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne