IBM

International Business Machines Corporation
TipeAandelemaatskappy
Gestig16 Junie 1911
Hoofkantoor,
Gebied bedien
Wêreldwyd
Sleutelpersone
Arvind Krishna (hoof- uitvoerende beampte en voorsitter van die Raad)
Inkomste$99,751 miljard[1] (2013)
$19,524 miljard[1] (2013)
1 639 000 000 Amerikaanse dollar (2022) Edit this on Wikidata
Totale bates155 971 000 000 Amerikaanse dollar (2020) Edit this on Wikidata
Aantal werknemers
434 246[2] (2012)
AfdelingsFinansiering, hardeware, dienste, sagteware
Webwerfibm.com

IBM (afkorting vir International Business Machines Corporation) is 'n groot Amerikaanse maatskappy wat sagteware en rekenaarhardeware vervaardig en verkoop. Hulle lewer ook rekenaarverwante ondersteuning en konsultasiedienste. IBM is die grootste Inligtingstegnologie-maatskappy ter wêreld en het vir baie jare die meeste patente van enige tegnologiemaatskappy gehou.

IBM het vroeër ook persoonlike rekenaars vervaardig, maar dié deel van die maatskappy is later aan Lenovo, 'n Chinese maatskappy, verkoop.

  1. 1,0 1,1 1,2 "IBM Corporation Financials Statements". United States Securities and Exchange Commission (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2017.
  2. "2012 IBM Annual Report" (PDF) (in Engels). IBM.com. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne