Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
'n Kunswerk kan ontleed word deur 'n verskeidenheid aspekte daarvan individueel te oorweeg. Hierdie aspekte word dikwels die kunselemente genoem. Die hoofelemente is vorm, lyn, kleur, waarde, ruimte en tekstuur.