![]() | |
Tipe | Filiaalmaatskappy |
---|---|
Gestig | Desember 1998 |
Stigter | Max Levchin Peter Thiel ![]() |
Hoofkantoor | , |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Sleutelpersone | John Donahoe (voorsitter) Dan Schulman (hoofuitvoerendebeampte) |
Produkte | Kredietkaarte, betaalstelsels |
Inkomste | ![]() |
![]() | |
2 419 000 000 Amerikaanse dollar (2022) ![]() | |
Totale bates | 70 379 000 000 Amerikaanse dollar (2020) ![]() |
Aantal werknemers | 18 100 (2016)[1] |
Ouer | eBay (2002–2014) |
Filiale | Braintree Paydiant Venmo PayPal Credit Xoom Je |
Webwerf | paypal.com |
Tipe webwerf | Finansieel |
---|---|
Beskikbaar in | Veeltalig (Afrikaans word nie ondersteun nie) |
URL | www.paypal.com |
Registrasie | Verpligtend |
Huidige status | Aktief |
PayPal Holdings Inc., wat as PayPal handel dryf, is 'n Amerikaanse maatskappy wat wêreldwye aanlyn-betalings en aanlyn-oorbetalings bedryf en dien as 'n elektroniese alternatief vir tradisionele betaalmetodes soos tjeks en geld bestellings. Die maatskappy funksioneer as 'n betalings-fasiliteerder vir aanlynwinkels, veilingswebwerwe en baie ander kommersiële gebruikers, waarvoor dit 'n fooi hef in ruil vir voordele soos een-kliek-transaksies en wagwoordgeheue. Dit is in Desember 1998 deur Elon Musk, Ken Howery, Luke Nosek, Max Levchin en Peter Thiel gestig nadat Musk se X.Com en Levchin, Thiel en Nosek se Confinity saamgemelt het om PayPal te vorm. PayPal is deur eBay op 3 Oktober 2020 bekom vir 'n waarde van $1.5 miljard.
Met behulp van PayPal kan mens betalings vanaf 'n bankrekening of kredietkaart na 'n epos-adres op die Internet maak. Mens kan ook geld vanaf ander gebruikers ontvang of geld oorplaas na jou persoonlike bankrekening toe.