Die Pilbara-streek volgens die Streeksontwikkeling Kommissiewet van Wes-AustraliëDie IBRA-streke van Australië, met Pilbara in rooi
Pilbara is 'n streek in die noorde van Wes-Australië. Dit is een van die nege streke van die Streeksontwikkelingskommissiewet van 1993 en is ook 'n streek gelys onder die IBRA[1][2]