Primulaceae

Primulaceae
Cyclamen libanoticum.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Orde:
Familie:
Primulaceae

Batsch ex Borkh.[1]
Genera

Sien teks

Primulaceae, of die primulafamilie, is ’n familie kruidagtige blomplante in sowat 24 genera, wat gewilde tuinplante soos die siklaam Cyclamen libanoticum insluit. Die meeste spesies is meerjarige plante, hoewel ’n paar eenjariges ingesluit is.[2]

  1. Angiosperm Phylogeny Group (2009). "An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III" (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society. 161 (2): 105–121. doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Besoek op 6 Julie 2013.
  2. "Primulaceae – Primrose Family" (in Engels). PlantLife.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2017. Besoek op 28 September 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne