Samogities Žemaitiu kalba | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ![]() | |
Gebied: | Baltiese lande | |
Totale sprekers: | 500 000[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Balties Oos-Balties Litaus Samogities | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: |
| |
ISO 639-3: | sgs
| |
![]() | ||
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Samogities (Žemaitiu kalba) word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat.