Showmax

Showmax
URL showmax.com
Soort webwerf video-op-aanvraag
Registrasie Vereis
Beskikbare tale Engels, Afrikaans, IsiZulu, Sepedi, Tswana, Sesotho, Xhosa en Pools.
Eienaar Naspers
Geskep deur Naspers
Gelanseer 19 Augustus 2015 (2015-08-19)
Huidige status Aanlyn

Showmax is 'n video-op-aanvraag-diens wat in Suid-Afrika beskikbaar is. Dit laat gebruikers toe om rolprente en ander programme op hulle eie tyd op 'n mobiele toestel of rekenaar te kyk. Dit bied ook talle Afrikaanse programme en rolprente.

Die diens is op 19 Augustus 2015 geloods. Showmax is 'n filiaal van Naspers.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ign.com

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne