Waqf

Waqfiyya of Haseki Hürrem Sultan

'n Waqf (Arabies: ‏وقف) is 'n onvervreembare religieuse bemaking in Islam, tipies 'n gebou of stuk grond vir Moslem religieuse- of liefdadigheidsdoeleindes. Dit kom baie ooreen met 'n trust in gemene reg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne