Orde | Tiende |
---|---|
10 (Tien) is die getal na nege en voor elf. Meeste mense het tien vingers en tien tone. Die Romeinse syfer vir tien is X.
Tien is die kleinste positiewe heelgetal met twee syfers. Tien is 'n belangrike getal omdat meeste mense getalle met veelvoude van tien skryf. Dit word die desimale stelsel genoem.