Albert Hertzog

Albert Hertzog
Albert Hertzog
Albert Hertzog in 1960 toe hy minister van poswese was.

Minister van Pos- en Telegraafwese
Ampstermyn
24 Augustus 1958 – 7 Februarie 1968
Eerste minister Hendrik Verwoerd
John Vorster
Voorafgegaan deur Jan Serfontein
Opgevolg deur Matthys van Rensburg

Minister van Gesondheid
Ampstermyn
24 Augustus 1954 – 24 Augustus 1958
Eerste minister Hendrik Verwoerd
John Vorster
Voorafgegaan deur M.D.C. de Wet Nel
Opgevolg deur Carel de Wet

Persoonlike besonderhede
Gebore Johannes Albertus Hertzog
4 Julie 1899
Bloemfontein, Oranje-Vrystaat
Sterf 5 November 1982
Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika
Politieke party Nasionale Party (tot 1969)
Herstigte Nasionale Party (1969–1978)
Alma mater Universiteit Stellenbosch
Universiteit van Leiden
Universiteit van Amsterdam

Dr. Albert Hertzog (Bloemfontein, 4 Julie 1899Pretoria, 5 November 1982) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en stigterslid van die Herstigte Nasionale Party.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne