Andiese kondor

Andiese kondor
Tydperk: 2.6–0 m. jaar gelede
Laat PlioseenHoloseen
Manlike Andiese kondor in die Cincinnati-dieretuin
'n Wyfie in die Doué-la-Fontaine-dieretuin, Frankryk
CITES Appendix I (CITES)[2]
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cathartiformes
Familie: Cathartidae
Genus: Vultur
Spesie:
V. gryphus
Binomiale naam
Vultur gryphus
Geel – benaderde verspreiding
Sinonieme
  • Vultur magellanicus Shaw, 1792
  • Sarcoramphus cuntur Duméril, 1806
  • Vultur condor Shaw, 1809
  • Sarcorhamphus aequatorialis Sharpe, 1874
  • Vultur fossilis Moreno & Mercerat, 1891
  • Vultur patruus Lönnberg, 1902
  • Vultur pratruus Emslie, 1988 (lapsus)

Die Andiese kondor (Vultur gryphus) is 'n Suid-Amerikaanse nuwewêreldse aasvoël en die enigste lid van die genus Vultur. Dit word in die Andesgebergte en aangrensende Stille Oseaankus van Wes-suid-Amerika aangetref. Met 'n maksimum vlerkspan van 3,3 m en massa van 15 kg is die Andiese kondor een van die grootste vlieënde voëls ter wêreld, en dit word algemeen beskou as die grootste roofvoël in die wêreld.[3]

  1. BirdLife International (2020). "Vultur gryphus". IUCN Red List of Threatened Species. 2020: e.T22697641A181325230. doi:10.2305/IUCN.UK.2020-3.RLTS.T22697641A181325230.en. Besoek op 19 November 2021.
  2. "Appendices | CITES". cites.org. Besoek op 14 Januarie 2022.
  3. Bildstein, Keith L. (2022-03-15), "2 Species Descriptions and Life Histories" (in en), Vultures of the World, Cornell University Press, pp. 20–97, doi:10.1515/9781501765025-004, ISBN 978-1-5017-6502-5, https://www.degruyter.com/document/doi/10.1515/9781501765025-004/html, besoek op 2023-05-22 

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne