Chelsea Noble

Chelsea Noble
Geboortenaam Nancy Mueller
Geboorte 4 Desember 1964 (1964-12-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Kirk Cameron
Kinders 6
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chelsea Noble (gebore 4 Desember 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Left Behind II: Tribulation Force (2002) en Left Behind III: World at War (2005), en in die televisiereeks Growing Pains (1985).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne