Choanozoa | |
---|---|
Codosiga | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
(geen rang): | Unikonta |
(geen rang): | Obazoa |
(geen rang): | Opisthokonta |
(geen rang): | Holozoa |
(geen rang): | Filozoa |
(geen rang): | Choanozoa Brunet en King, 2017 |
Subgroepe | |
Sinonieme | |
Apoikozoa Budd & Jensen, 2015 Choanimal Fairclough et al., 2013 Choanoflagellates |
Choanozoa is 'n klade van Opisthokonta-eukariote wat bestaan uit choanoflagellatea en die diere (Animalia, Metazoa). Die sustergroepverhouding tussen Animalia en Choanoflagellatea het belangrike gevolge vir ’n begrip van die oorsprong van diere.[2] Die klade was geïdentifiseer in 2015 deur Graham Budd en Sören Jensen, wat die naam Apoikozoa gebruik het.[3] Die 2018-hersiening van die klassifikasie wat die eerste keer deur die International Society of Protistologists in 2012 voorgestel is, beveel die gebruik van die naam Choanozoa aan.[4]