| |||||
Nasionale leuse: Unité, Égalité, Paix (Frans vir: "Eenheid, Gelykheid, Vrede") | |||||
Volkslied: Djiboeti | |||||
Hoofstad | Djiboeti stad | ||||
Grootste stad | Djiboeti stad | ||||
Amptelike tale | Arabies en Frans[1] | ||||
Regering | Dominante party semi-presidensiële republiek Ismaïl Omar Guelleh[2] Abdoulkader Kamil Mohamed | ||||
Onafhanklikheid • van Frankryk
|
27 Junie 1977[1] | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
23 200[1] km2 (150ste) 8 958 myl2 0,09 | ||||
Bevolking - 2014-skatting - Digtheid |
810 179[1] (19de) 37,2 / km2 (168ste) 96,4 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2012-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2012-skatting | ||||
MOI (2013) | 0,467[4] (170ste) – laag | ||||
Gini (2009) | 40,0 – medium | ||||
Geldeenheid | Frank (DJF )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
OAT (UTC+3) nie toegepas nie (UTC+3) | ||||
Internet-TLD | .dj | ||||
Skakelkode | +253 |
Djiboeti (Arabies: جيبوتي, Ǧībūtī), amptelik die Republiek Djiboeti (ook Djibouti), is 'n land in Oos-Afrika, geleë op die Horing van Afrika. Djiboeti word begrens deur Eritrea in die noorde, Ethiopië in die weste en suide, en Somalië in die suidooste. Die res van die grens word deur die Rooisee en die Golf van Aden gevorm. Oorkant die Rooisee, op die Arabiese Skiereiland, 20 km van die kus van Djiboeti, is Jemen. Die hoofstad van Djiboeti is die gelyknamige stad: Djiboeti.