Egipties-Arabiese Wikipedia | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Egiptiese Arabies |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 24 November 2008 |
Huidige status | Aktief |
URL | arz.wikipedia.org |
Die Egipties-Arabiese Wikipedia is die Egiptiese Arabiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 24 November 2008 begin. Dit het tans ongeveer 1 627 109 artikels, en is die 11de grootste Wikipedia.