’n Eksoplaneet of ekstrasolêre planeet is ’n planeet buite die Sonnestelsel. Tot en met 1 Maart 2013 was altesaam 861 sulke planete geïdentifiseer (planete in 677 planetêre stelsels, insluitende 128 stelsels met meer as een planeet). Teen 1 Januarie 2025 was daar 7 387 bevestigde eksoplanete in 5 069 planeetstelsels, met 1 030 stelsels wat meer as een planeet het.[2] Daar is dus ’n voortdurende stroom nuwe ontdekkings.
Wat meer sê, die Keplersending het reeds ’n paar duisend bykomende kandidate opgespoor, insluitende ’n paar honderd wat lewe sou kon huisves.[3][4]
↑Detection of Potential Transit Signals in the First Twelve Quarters of Kepler Mission Data, 12 Des. 2012, Peter Tenenbaum, Jon M. Jenkins, Shawn Seader, Christopher J. Burke, Jessie L. Christiansen, Jason F. Rowe, Douglas A. Caldwell, Bruce D. Clarke, Jie Li, Elisa V. Quintana, Jeffrey C. Smith, Susan E. Thompson, Joseph D. Twicken, William J. Borucki, Natalie M. Batalha, Miles T. Cote, Michael R. Haas, Dwight T. Sanderfer, Forrest R. Girouard, Jennifer R. Hall, Khadeejah Ibrahim, Todd C. Klaus, Sean D. McCauliff, Christopher K. Middour, Anima Sabale, Akm Kamal Uddin, Bill Wohler, Thomas Barclay, Martin Still